Thursday, June 10, 2010

We klapped some Afrikaans for JIP

"Beer Adriaanse en Marc Dey begin eersdaags ‘n baie eiesoortige reis reg oor Suid-Afrika. Kom Sondag en die twee vat die lang pad, met net ‘n duim, ‘n gebed en net 'n klein bietjie geld tussen die twee van hulle, om hul doelwit om reg oor die land te ryloop te verwesenlik. Alles in die gees van Ubuntu, die sokker, en omdat hulle kan."

Click here to read the rest of this interview by Rozanne Els.

No comments:

Post a Comment